Chiudi

Aggiungi l'articolo in

Chiudi
Aggiunto

L’articolo è stato aggiunto alla lista dei desideri

Chiudi

Crea nuova lista

Oupa is hemel toe - Amber Richards - ebook
Oupa is hemel toe - Amber Richards - ebook
Dati e Statistiche
Wishlist Salvato in 0 liste dei desideri
Oupa is hemel toe
Scaricabile subito
2,99 €
2,99 €
Scaricabile subito
Chiudi
Altri venditori
Prezzo e spese di spedizione
ibs
2,99 € Spedizione gratuita
disponibilità immediata disponibilità immediata
Info
Nuovo
Altri venditori
Prezzo e spese di spedizione
ibs
2,99 € Spedizione gratuita
disponibilità immediata disponibilità immediata
Info
Nuovo
Altri venditori
Prezzo e spese di spedizione
Chiudi

Tutti i formati ed edizioni

Chiudi
Oupa is hemel toe - Amber Richards - ebook
Chiudi

Promo attive (0)

Chiudi

Informazioni del regalo

Descrizione


Voorwoord aan volwassenes wat vir kinders lees Hierdie boek is geskryf van uit ‘n Christelike perspektief, wat bedoel word om aan jong kinders gelees word, of enige ander ouderdom as die boek hulle kan help om die afsterwe van ‘n geliefde te verwerk. Die boek was spesifiek geskryf om ‘n slim 2 jarige seuntjie te help wat sy oupa amper elke dag gesien het. Hy het ‘n verduideliking nodig gehad waarheen sy oupa gegaan het. Die verbalisering van die verduideliking in ‘n boek kan moeilik wees vir verskeie redes: Die konteks is vir jong kinders wat op ‘n konkrete wyse dink Die onderwerp is kompleks Dit is belangrik om nie ‘n vrees te ontwikkel nie Gevoelens van hartseer moet bekragtig word, terwyl hoop uitgebeeld word Sommige van die besonderhede in hierdie boek is spesifiek vir sy oupa, soos die gebruik van ‘n kierie, waarmee die klein seuntjie gespeel het. As jy die boek aan ‘n jong kind lees voeg asseblief enige persoonlike besonderhede by sodat die boek meer persoonlik is in elke unieke situasie. Paar voorbeelde volg: Wat het die kind die geliefde genoem? Die konsep kan op toepassing wees van enige geliefde wat afgesterwe het. Wat was die geliefde se liggaamlike beperkings wat hul hemelse liggaam nie sal he nie? Miskien was dit brille, ‘n rolstoel, gehoor apparate of iets soort gelyk. Is daar iets uniek en ouderdom-gepas wat jy graag wil byvoeg oor hoe die geliefde dood is Hier is ‘n paar voorstelle om die e-boek te gebruik: Lees dit deur en identifiseer areas waar jy dit ‘n persoonlike storie kan maak voordat jy dit aan ‘n kind lees. Besluit hoe jy hierdie storie gaan gebruik As gevolg van die feit dat die onderwerp kompleks en baie emosioneel is, en dat dit aan ‘n kind gelees word, was dit belangrik om die boek kort te hou. Moenie meer informasie aan die kind gee as wat versoek word nie. As volwassenes het ons die neiging om te diep te delf. Laat toe dat die kind die gesprek lei soos wat jy die boek lees. Laat toe dat hulle vrae vra, maar beantwoord net wat hulle gevra het. Gee baie drukkies, liefde, geduld en gerusstelling. Dit sal gereeld gelees moet word vir jong kinders soos hulle die hartseer verwerk. Dit kan ‘n moeilike tyd wees vir almal. Ek hoop en bid dat dit ‘n waardevolle gereedskap stuk is om troos en begrip in ‘n kind se lewe te bring tydens ‘n baie moeilike tyd. Mag die troosting van die heilige gees almal omhels.
Leggi di più Leggi di meno

Dettagli

Testo in AFR
Tutti i dispositivi (eccetto Kindle) Scopri di più
9781507115602
Chiudi
Aggiunto

L'articolo è stato aggiunto al carrello

Compatibilità

Formato:

Gli eBook venduti da IBS.it sono in formato ePub e possono essere protetti da Adobe DRM. In caso di download di un file protetto da DRM si otterrà un file in formato .acs, (Adobe Content Server Message), che dovrà essere aperto tramite Adobe Digital Editions e autorizzato tramite un account Adobe, prima di poter essere letto su pc o trasferito su dispositivi compatibili.

Compatibilità:

Gli eBook venduti da IBS.it possono essere letti utilizzando uno qualsiasi dei seguenti dispositivi: PC, eReader, Smartphone, Tablet o con una app Kobo iOS o Android.

Cloud:

Gli eBook venduti da IBS.it sono sincronizzati automaticamente su tutti i client di lettura Kobo successivamente all’acquisto. Grazie al Cloud Kobo i progressi di lettura, le note, le evidenziazioni vengono salvati e sincronizzati automaticamente su tutti i dispositivi e le APP di lettura Kobo utilizzati per la lettura.

Clicca qui per sapere come scaricare gli ebook utilizzando un pc con sistema operativo Windows

Chiudi

Aggiungi l'articolo in

Chiudi
Aggiunto

L’articolo è stato aggiunto alla lista dei desideri

Chiudi

Crea nuova lista

Chiudi

Chiudi

Siamo spiacenti si è verificato un errore imprevisto, la preghiamo di riprovare.

Chiudi

Verrai avvisato via email sulle novità di Nome Autore