Chiudi

Aggiungi l'articolo in

Chiudi
Aggiunto

L’articolo è stato aggiunto alla lista dei desideri

Chiudi

Crea nuova lista

Eet Minder Leef Langer U Praktiese Gids Vir Kalorie Beperking Met Optimale Voeding - Anca Iovita - ebook
Eet Minder Leef Langer U Praktiese Gids Vir Kalorie Beperking Met Optimale Voeding - Anca Iovita - ebook
Dati e Statistiche
Wishlist Salvato in 0 liste dei desideri
Eet Minder Leef Langer U Praktiese Gids Vir Kalorie Beperking Met Optimale Voeding
Scaricabile subito
3,99 €
3,99 €
Scaricabile subito
Chiudi
Altri venditori
Prezzo e spese di spedizione
ibs
3,99 € Spedizione gratuita
disponibilità immediata disponibilità immediata
Info
Nuovo
Altri venditori
Prezzo e spese di spedizione
ibs
3,99 € Spedizione gratuita
disponibilità immediata disponibilità immediata
Info
Nuovo
Altri venditori
Prezzo e spese di spedizione
Chiudi

Tutti i formati ed edizioni

Chiudi
Eet Minder Leef Langer U Praktiese Gids Vir Kalorie Beperking Met Optimale Voeding - Anca Iovita - ebook
Chiudi

Promo attive (0)

Chiudi

Informazioni del regalo

Descrizione


Tydens my derde jaar in die mediese skool, het ek op ‘n aanlyn artikel afgekom oor kalorie beperking met optimale voeding. Ek het gelees oor ‘n oënskynlik eenvoudige dieët ingryping wat die gemiddelde en maksimale lewensduur van laboratorium diere soos gis, vrugte vlieë, wurms en muise verleng het. Op daardie tydstip was ek nie bewus dat sulke eksperimente reeds gedoen word op nie-menslike primate ook nie. Eerlikwaar, ek het afgemaak as nuuskierigheid, ‘n ingryping wat ‘n effek het op eenvoudige organismes soos vrugte vlieë, maar wat nooit op sulke komplekse wesens soos ons sal werk nie. Dit was net te goed om waar te wees. Tyd het verby gegaan en my verkeerd bewys. Gegewe ‘n vroeë kindertyd fassinasie met die grense van lewens verlenging, het ek ingenieurswese en medisyne gestudeer in ‘n poging om radikale verlengde menslike lewensduur te bewerkstellig. Na ‘n kort rukkie van navorsing oor neurale prostese in ‘n Duitse laboratorium, het ek besef dat kunsmatig ingeplante toestelle binne in die menslike liggaam nie ‘n lang termyn oplossing was nie. Ek het huis toe gekom waar ek met my mediese residensie in geriatries begin het, die tak van medisyne wat spesialiseer in ouderdom-geassosieerde siektes. ‘n Snaakse ding het toe gebeur. Om te lees oor teorieë van oud word is een ding. Daaglikse sorg vir mense 3 – 4 keer jou ouderdom is totaal ‘n ander ding en ek het begin om die kolletjies te verbind. Ek het opgelet dat sommige mense verouder soos wyn en ander soos asyn. Volgens hulle maer liggaamstrukture en gedetailleerde lewens stories, het dit gelyk asof kalorie inname iets daarmee te doen gehad het. Dis hoe ek die eerste woorde van hierdie boek begin tik het. Inhoudsopgawe Inleiding Basiese Beginsels Van Kalorie Beperking Met Optimale Voeding Wat U Nie In Hierdie Boek Sal Vind Nie Hoe Behoort U Die Boek Te Gebruik? Minder Is Meer Vir Knaagdiere. Is Dit Dieselfde Vir Mense? Indikasies En Kontraïndikasies Van Kalorie Beperking Met Optimale Voeding Mediese Toetse Vir Monitering Van Kalorie Beperking Met Optimale Voeding Hoe Kies U Kwaliteit Kosse? Waar Om Kwaliteit Kosse Te Soek Wanneer Uiterlike U Kan Flous Watter Kos Keuses Verskaf Die Meeste Nutriënte Vir Die Minste Hoeveelheid Kalorieë? Drankies Die Smoothie Formule Die Vreugdes Van Groente Die Basiese Sop Die Wonders Van Viseiers Hoe Om Vis Te Bedien Sushi – Die Perfekte Oseaan Kos Eetbare Sampioene Patees, Doopsouse En Smere Dierlike Produkte En Afval ‘n Klein Gids Tot Kulinêre Kruie En Speserye Die Gerief Van Kruie Tee Nageregte Rou Veganiese Koek Uiteet Met Kalorie Beperking Hoe Om Kwaliteit Bestanddele In Ongelooflike Disse Te Verander Waar Kan U Voedsame Lae Kalorie Resepte Soek? Kookgerei Of Gereedskap Van Die Kuns Kalorie Beperking Oor Die Langtermyn Die Oppe En Affe Van Vasting Hoe Om Kalorie Beperking Te Implementeer As ‘n Voltydse Professioneel Die Praktiese Kruideniersware Lys Hoe Om Dieet Supplemente Te Kies Is Daar Alternatiewe Vir Kalorie Beperking? Die Einde Erkennings Bibliografie
Leggi di più Leggi di meno

Dettagli

Testo in AFR
Tutti i dispositivi (eccetto Kindle) Scopri di più
9781547558094
Chiudi
Aggiunto

L'articolo è stato aggiunto al carrello

Compatibilità

Formato:

Gli eBook venduti da IBS.it sono in formato ePub e possono essere protetti da Adobe DRM. In caso di download di un file protetto da DRM si otterrà un file in formato .acs, (Adobe Content Server Message), che dovrà essere aperto tramite Adobe Digital Editions e autorizzato tramite un account Adobe, prima di poter essere letto su pc o trasferito su dispositivi compatibili.

Compatibilità:

Gli eBook venduti da IBS.it possono essere letti utilizzando uno qualsiasi dei seguenti dispositivi: PC, eReader, Smartphone, Tablet o con una app Kobo iOS o Android.

Cloud:

Gli eBook venduti da IBS.it sono sincronizzati automaticamente su tutti i client di lettura Kobo successivamente all’acquisto. Grazie al Cloud Kobo i progressi di lettura, le note, le evidenziazioni vengono salvati e sincronizzati automaticamente su tutti i dispositivi e le APP di lettura Kobo utilizzati per la lettura.

Clicca qui per sapere come scaricare gli ebook utilizzando un pc con sistema operativo Windows

Chiudi

Aggiungi l'articolo in

Chiudi
Aggiunto

L’articolo è stato aggiunto alla lista dei desideri

Chiudi

Crea nuova lista

Chiudi

Chiudi

Siamo spiacenti si è verificato un errore imprevisto, la preghiamo di riprovare.

Chiudi

Verrai avvisato via email sulle novità di Nome Autore